Anzil Kulsen

Anzil Kulsen skryf kinder-en jeugboeke en het al heelwat volwasse tydskrifverhale die lig laat sien. Sy is tans ’n projekorganiseerder by die ATKV, dien op die bestuur van PEN Afrikaans en is ook raadslid van Biblionef. Anzil se werk behels die fasilitering van lees- en skryfprojekte in arm gemeenskappe in die Noord-Kaap. 

Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?

Anzil Kulsen Meningen 2018-06-13

"'If we must do Afrikaans, Vorster must do Zulu,' het een van die plakkate gelui wat op 16 Junie 1976 deur die betogende jeugdiges gedra is. Hul opstand was teen die besluit van die apartheidregering en die destydse Bantoe Onderwys-stelsel wat in 1974 geneem is en bepaal het dat swart leerders in Afrikaans onderrig moet ontvang."

Verified by MonsterInsights
Top