Bibi Burger

Bibi Burger is ’n dosent in literêre teorie en Afrikaanse literatuur by die Universiteit van Pretoria. Haar navorsingsbelangstellings sluit die hedendaagse Suid-Afrikaanse literatuur, genderstudies en ekokritiek in.

Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde

Bibi Burger Academisch 2018-12-06

"Die doel van 'Ontlaering' (’n driejaarprojek wat georganiseer word deur myself by die Universiteit van Pretoria, Mathilda Smit by die Universiteit van die Vrystaat en Janien Linde en Wemar Strydom by Noordwes-Universiteit) is om op verskeie manier te dink oor die 'laers' (uitsluitende maar ook beskermende sisteme) wat ’n invloed het op die maniere waarop Afrikaanse literatuur op skool en universiteitsvlak onderrig word."

Verified by MonsterInsights
Top