Breyten schrijven #6: Het laatste interview. "Dit sal nie vir my wees sodanig dat dit Gent is nie, of selfs in België nie. Maar vir my is dit ’n huistoekom, na ’n buitepos van die Middelwêreld."
2025-09-14"Ons boere weet van water lei. As jy nie daai sloot oopgrawe nie, dan gaan hy inkalwe. En hy is bésig om in te kalwe."
Breyten schrijven #5: Het laatste interview. "Hugo Claus was veel meer van ’n wêreldfiguur."
2025-09-08"Sien jy nou hoe moeilik dit was vir die polisie om my te ondervra? Jy vra my hierdie kant toe, en dan gaan ek dáái kant toe. Dis die Afrika-afkoms daai."
Breyten schrijven #4: Het laatste interview. "Opleidingskursusse in ondergrondse tegnieke."
2025-09-02"Sy sit in die middel van die wêreld. Sy moet oorlewe. Sy moet ’n bestaan maak. En, jy weet, die spioene en die moordbendes is daar, jy wéét hulle is in Parys."
Breyten schrijven #3: Het laatste interview. “Ek het ’n aantal adresse gehad van mense wat ek moet opsoek”
2025-08-29"Nee, die ontvangs, die gulhartigheid, en die ope en die vrye gemoed waarmee mens ontvang is, dit was absoluut oorrompelend gewees."
Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?
2020-04-24"Ons is ’n bastervolk van vele oorspronge en volledig en onlosmaaklik inheems as Afrikane. Ons is (nie as enigstes nie maar net so 'geregtig' as wie dan ook) van die oorspronklike synsnyers en agter-die-sterre-aan-lopers. Ons taal moes gesmee en gelouter en versoepel word omdat ons hier moes oorlewe, moes andersmaak en andersword. Die storie is nog lank nie verby nie ..."
Die werklike dialoog tussen Nederlands en Afrikaans as anderselwige gelykes begin nou eers. – Breyten Breytenbach
2018-02-22"Breyten Breytenbach het aan Willem de Vries vertel van sy ervaring van ’n Nederland gerig op groter verruiming en bevryding en hoedat 'Afrikaanse-Suid-Afrikaanse-Afrikane se inherente rykdom bestaan in die feit dat ons inheemsheid kom deur ons vermenging'."
