Nederlandse en Suid-Afrikaanse kinders gesoek vir studie Kinder- en Pediatriese Fisioterapie
2019-01-30"Om my meestersgraad te voltooi, ondersoek ek die verskille in die motoriek van kinders wat onderskeidelik opgevoed is in Suid-Afrikaanse en Nederlandse huise. Vir hierdie ondersoek het ek ’n minimum van 30 Suid-Afrikaanse kinders nodig tussen die ouderdomme van 0 en 15 maande."