Christi van der Westhuizen

Prof Christi van der Westhuizen doseer sosiologie aan die Universiteit van Pretoria.  Sy is die skrywer van White Power and the Rise and Fall of the National Party (2007); is ’n gereelde rubriekskrywer vir die dagblaaie van Media24 en Independent Newspapers; en erenavorsingsgenoot by die Skool vir Politiek, Universiteit van KwaZulu-Natal.

Die problematiek rondom die FAK se standbeeld-inisiatief

Christi van der Westhuizen Meningen 2019-03-29

"Die FAK se inisiatief om 'Afrikaner-geskiedenis' opnuut met monumente te huldig, is die jongste nasionalistiese opflikkering in die oorblyfsels van die 20ste-eeuse politieke projek van die Afrikaners."

Sitting pretty: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen

Christi van der Westhuizen, Naomi Meyer Actueel 2018-02-01

"Dit is die nalatenskap waaruit ek kom, en dit is belangrik vir my om dit te verstaan. Hoeveel agentskap het hulle gehad en hoeveel het ek? Kan ons as mense ’n meer etiese wêreld skep, of is ons oorgelewer aan ons omstandighede?"

Top