Christine Fourie

Christine Fourie is ’n toegepaste taalkundige en spesialiseer in taal vir spesifieke doeleindes. Sy is die projekbestuurder vir ’n nuwe privaatkliniek in Khayamandi, Stellenbosch, wat steun op ’n selfoontoepassing vir verpleërs, gesondheidswerkers en kliënte.

Christine werk ook deeltyds vir GetSmarter as fasiliteerder vir Stanford Universiteit se aanlyn kursus Kommunikasie vir gesondheidsorg. In die verlede het sy kommunikasie vir gesondheidsdoeleindes by Universiteit Stellenbosch en Universiteit Antwerpen aangebied.

Sy doen ook vryskutskryfwerk.

Taal en zorg: een wereldwijd probleem

Lisanne Homma, Christine Fourie Over taal 2021-11-26

"Dat er in landen als Nederland en België met slechts enkele officiële talen al zoveel initiatieven zijn om de taal in de zorg te verbeteren, doet de vraag rijzen hoe het in een land met veel meer officiële talen staat met dit probleem. Want hoe is de situatie rondom taal en zorg in Zuid-Afrika, een land met maar liefst elf officiële talen?"

Verified by MonsterInsights
Top