Breyten schrijven #31: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Churchil Naudé
2026-03-17"Moenie sy boeke nadertrek as jy op soek is na antwoorde nie; trek dit nader as jy op soek is na vryheid."
Churchil Naudé oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-13"Ek verkies om wat ek doen, woordkuns te noem. Die lyn tussen rymklets en gedigte is soms vaag en dit werk vir my, want daar is deesdae te veel mense wat jou in ’n boks wil gooi sodat hulle beter oor hulself kan voel. Rymklets is lankal nie meer ’n gier wat gaan oorwaai of ’n tendens wat met ouderdom vervaag nie."
