Churchil Naudé

Churchil Naudé is ’n kletsrymer van die Kaapse Vlakte. In sy debuutalbum “Kroeskop” vol geraas lewer hy skerp sosiale kommentaar. Hy het onlangs met Anton Goosen saamgewerk en nuwe lewe in “Boy van die suburbs” geblaas. Hy werk tans aan sy tweede album, “Kroesified”.

Churchil Naudé oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Churchil Naudé Festivals 2018-09-13

"Ek verkies om wat ek doen, woordkuns te noem. Die lyn tussen rymklets en gedigte is soms vaag en dit werk vir my, want daar is deesdae te veel mense wat jou in ’n boks wil gooi sodat hulle beter oor hulself kan voel. Rymklets is lankal nie meer ’n gier wat gaan oorwaai of ’n tendens wat met ouderdom vervaag nie."

Verified by MonsterInsights
Top