Deon Meyer

Deon Meyer is ’n Suid-Afrikaanse skrywer van misdaadfiksie en draaiboekskrywer.

Lees meer oor Deon Meyer op LitNet.

Deon Meyer is ''met groot warmte en gasvryheid regoor Nederland ontvang''

Willem de Vries, Deon Meyer Interviews 2018-05-29

Nadat verlede jaar sy Boekenweekgeschenk vir die Weken van de Spannende Boeken verskyn het en dit positief in die Lae Lande ontvang is, is Deon Meyer driekwartpad klaar met die volgende boek. Meyer, ’n Afrikaanse skrywer wie se werk internasionaal in aanvraag is, het met Willem de Vries oor die boek en sy ontvangs van sy werk in die Nederlande gesels.

Verified by MonsterInsights
Top