Dorothea van Zyl

Dorothea van Zyl doseer Afrikaanse en Nederlandse letterkunde in die Departement Afrikaans en Nederlands by die Universiteit van Stellenbosch. Sy is as direkteur van die Woordfees & Woorde Open Wêrelde (WOW)-projek sterk gemoeid met die bevordering van letterkunde, kuns en kultuur op skole, universiteite en in die gemeenskap, en as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek nóú betrokke by samewerking tussen Suid-Afrika en die Nederlande.

Wat zegt u?

Dorothea van Zyl Valse vrienden 2018-01-15

"Juis die twee tale se ooreenkomste en verskille maak verhoudinge tog só fassinerend."

Top