Earl Basson

Earl Basson is ’n dosent en navorser verbonde aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie. Hy doseer Afrikaanse taalkunde en letterkunde asook metodiek van Afrikaansonderrig. Sy navorsingsbelangstellings is onder meer sosiolinguistiek, kurrikulumstudie en letterkunde. Hy is tans besig met sy PhD-navorsing in Afrikaans en Nederlands wat handel oor die herstandaardisering van Afrikaans.

Foto: verskaf

In gesprek met Earl Basson oor sy wisseldosentskap aan die Universiteit van Leiden

Alwyn Roux, Earl Basson Over taal 2026-06-04

"Die studente het lewendige besprekings gehad, byvoorbeeld oor die Standaardtaal-ideologie in die skoolkonteks. Dit het hulle toegelaat om na te dink oor hulle eie taalideologieë en dit waarmee hulle grootgeword het. Dit het tot 'n interessante gesprek oor Straattaal in Nederland gelei."

Verified by MonsterInsights
Top