Emile Coetzee

Emile Coetzee is ’n dosent in geskiedenis by NWU Mahikeng en is ingeskryf vir ’n MA in geskiedenis by die NWU Vaal Driehoek-kampus.

Hy het in 2008 by die Universiteit van Pretoria ’n BA-graad (met geskiedenis en argeologie as hoofvakke) voltooi en in 2010 sy BHCS-graad in geskiedenis en ’n nagraadse diploma in Museum- en Erfenisbestuur by dieselfde universiteit gekry.

Tesame met sy skryfwerk vir vakjoernale en ander akademiese publikasies skryf hy ook artikels, resensies en kortverhale vir die breër leserspubliek.

Road Trip SA: ’n onderhoud oor ’n slimfoontoepassing vir elke reisiger

Naomi Meyer, Emile Coetzee Reizen 2018-07-26

"Wie sou kon raai dat daar so baie Suid-Afrikaanse monumente, elkeen uniek, in ons land en in ons buurlande en selfs oorsee is?"

Verified by MonsterInsights
Top