Ena Stegmann

Ena Stegmann het BA Kommunikasiekunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Sy het toe ’n jaar lank in Nederland gaan au pair en werk tans in die Kaap as bemarkingsassistent by LAPA Uitgewers. Ena geniet dit om te lees, koffie te drink en te fantaseer oor liefde en ’n wêreld waar almal genadig is teenoor mekaar.

Foto: verskaf

"’n Stukkie van my het nooit saam teruggekom nie"

Cliffordene Norton, Ena Stegmann Reizen 2020-03-03

"Die hoogtepunt lê in die feit dat ek braaf genoeg was om my eie pad te volg." 

Verified by MonsterInsights
Top