Frederik van Dyk

Frederik Rudolph van Dyk is die voorsitter van die Adam Tas Studentevereniging en 'n finalejaar student in die Regte aan die Universiteit Stellenbosch.

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Frederik van Dyk Academisch 2019-11-28

"Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesê dat dit nie 'die US se werk is om Afrikaans te beskerm' nie."

Verified by MonsterInsights
Top