Hanru Niemand

Hanru Niemand is ’n kliniese sielkundige en ’n sanger.

Hanru Niemand: "My vriend, ek raai jou aan tot stilte"

Wilken Calitz, Hanru Niemand Muziek 2019-04-09

"Ek was bevoorreg om hom al talle kere op die verhoog te sien en om die gehoor dop te hou tydens sy optredes. Party kyk diep in hul wynglase, ander sluit die oë, ander kyk na die dak en vou hul arms – onbewustelike pogings om die gehoorsintuig die geleentheid te gee om Hanru se woorde te vang en te bêre."

Verified by MonsterInsights
Top