Helena Opperman

Helena Opperman is ’n onwillige verloopte Suid-Afrikaner wat al amper twee dekades buite die land woon saam met haar man, ’n wateringenieur. Hul pad het deur Afrika, die Midde-Ooste en Sentraal-Asië geloop. Joernalis, ondewyseres, voerder van straathonde en nuuskierig tot op die grens van slegte maniere, maak sy dit haar taak om elke gemeenskap, kultuur en taalgroep te probeer verstaan, hul stories te vertel. Haar motto is ’n aanhaling van die Franse skrywer, Jules Renard: "On earth there is no heaven, but there are pieces of it".

Reis in die tyd van die korona: Die wysheid van die meeue

Helena Opperman Reizen 2021-02-15

"Die Omani’s in hul lugverkoelde voertuie ver van die strande van Batinah, verlang hul soms na mosseltyd? Onthou hul nog van die wysheid van die meeue?"

 

Top