Imke van Heerden

Imke van Heerden is ’n navorsingsgenoot by King’s College London en Responsible AI UK.

Sy is die skepper van Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte.

Amsterdam: wanneer ligkuns in die gragte skyn

Imke van Heerden Cultuur 2025-08-20

"Ek stap langs die Herengracht toe ek my eerste installasie gewaar. Teen die wal skitter ’n reuse-koivis in die donker, skynbaar vasgevang in tyd. In die verte sweef ligwesens bo die water."

Verified by MonsterInsights
Top