Ingrid Winterbach

Ingrid Winterbach is sowel skrywer as beeldende kunstenaar. Sy het al meermale die Hertzog-, M-Net-, WA Hofmeyr- en UJ-prys ontvang, en was twee keer die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Haar werk is in Engels, Nederlands en Frans vertaal. Haar mees onlangse roman, Voorouer.Pelgrim.Berg. het in Mei 2021 verskyn.

Tweespraak met Ingrid Winterbach: "Ek vind wat die afgelope jare in Kaaps geskryf word, uiters opwindend"

Yves T’Sjoen, Ingrid Winterbach Literatuur 2024-06-25

"Over de betekenis van vertaling, de zelfvertaling en het vertaalproces voer ik een gesprek met Ingrid Winterbach."

Verified by MonsterInsights
Top