Jacomien van Niekerk

Jacomien van Niekerk is die redakteur van Tydskrif vir Letterkunde en ’n dosent in die departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria.

Tydskrif vir Letterkunde plaas Afrikaans binne die groter konteks van Afrika deur transnasionale literatuurstudie

Willem de Vries, Jacomien van Niekerk Interviews 2019-12-05

"Die Afrikaanse letterkunde bevat tekste wat as 'koloniaal' én 'postkoloniaal' getipeer kan word, en dit word met vrug bestudeer binne die kader van postkoloniale studies. Nederlandstalige letterkundige tekste sluit eweneens sulke koloniale en postkoloniale voorbeelde in, en boonop is ’n deel van die Afrikadiaspora in voormalige Nederlandse kolonies gesetel, soos Suriname en die Antille. Die moontlikhede vir (vergelykende) studies is dus werklik volop."

Verified by MonsterInsights
Top