Jacques Myburgh

Ek woon in Johannesburg. Ek werk voltyds vir Media24 en vryskut vir verskeie ander. Ek het ’n paar joernalistieke pryse, insluitend Vodacom Joernalis van die Jaar en ’n ATKV Media-Veertjie, al gewen. Ek is tans besig om my meestersgraad in kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat te voltooi.

Hugo Claus betower en bekoor steeds ná vier dekades

Jacques Myburgh Literatuur 2023-09-11

"Het verdriet van België is ’n semi-outobiografiese bildungsroman wat die verhaal vertel van ’n jong seun in ’n kloosterskool waar hy onder die streng regime van die nonne leer om slinks, genadeloos en kreatief te wees."

Verified by MonsterInsights
Top