Jan-Johan Nel

Ek het grootgeword in Swellendam in die Wes-Kaap, waarna ek vir vier jaar klippe gekou het op Stellenbosch met die hoop om ’n graad in rekeningkunde te verwerf. Na my studies het ek weer eens klippe gekou vir drie jaar om my leerlingskap by Ernst & Young in Kaapstad voltooi en het met genade as CA(SA) gekwalifiseer. Daarna het ek besluit om na “the land of opportunity” te reis met die hoop om ’n paar dollars te spaar. Maar met alles wat New York bied, twyfel ek of dit die geval gaan wees. Mens is immers net een maal jonk!

COVID-19: ’n Suid-Afrikaner in New York

Marli van Eeden, Jan-Johan Nel Actueel 2020-05-12

"Die stad is soos ’n spookdorp."
 

Verified by MonsterInsights
Top