Johan Allers

Johan Allers is 'n joernalis, skrywer en omroeper. Hy is lief vir stories.

Pareltjes uit Amsterdam: Danh Vo in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2026-03-18

Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in ’n solo-uitstalling deur die kunstenaar Danh Vo.

Pareltjes uit Amsterdam: Karel Appel in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2026-03-05

In hierdie aflewering ontdek Johan Allers ’n onbekende pareltje in die Stedelijk Museum: ’n klein koffiekamertjie wat in die vyftigerjare deur Karel Appel beskilder is.

Pareltjes uit Amsterdam: Paul Kruger in die Rijksmuseum

Johan Allers Geschiedenis 2026-02-27

In hierdie pareltje wandel Johan Allers weer deur die Rijksmuseum se argiewe. Hy ondersoek veral materiaal wat fokus op Paul Kruger en die Suid-Afrikaanse Oorlog, ook bekend as die Anglo-Boereoorlog.

Pareltjes uit Amsterdam: ’n Suid-Afrikaanse fokus op die Rijksmuseum

Johan Allers Cultuur 2026-02-19

Die beroemde Rijksmuseum in Amsterdam het taamlik baie materiaal oor Suid-Afrika in hulle besit. In hierdie pareltje wandel Johan Allers so ’n bietjie deur die museum se argiewe.

Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2026-02-06

Wat gebeur met belangrike kunswerke tydens ’n oorlog? In hierdie video besoek Johan Allers die Blue dots-uitstalling in die Stedelijk Museum. Die kleur van die kolle vertel ons meer van die kunswerke se waarde tydens ’n oorlog.

Pareltjes uit Amsterdam: Kevin Osepa se uitstalling in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2026-01-29

In hierdie video besoek Johan Allers Kevin Osepa se uitstalling, wat handel oor die rouperiode na ’n begrafnis op sy geboorte-eiland Curaçao, in die Stedelijk Museum.

Pareltjes uit Amsterdam: Oceanista – Fashion & Sea

Johan Allers Cultuur 2025-12-23

In hierdie video besoek Johan Allers Oceanista – Fashion & Sea in Het Scheepvaartmuseum. Dié uitstalling toon hoe die see en seevaart ’n invloed het op modes en die klere wat ons dra.

Pareltjes uit Amsterdam: Amsterdam se Ligfees

Johan Allers Cultuur 2025-12-19

In hierdie video klim Johan Allers op ’n boot om Amsterdam se Ligfees vanaf die water te beleef. Allers mymer oor die koppigheid van die Afrikaner, ons gene en die skoonheid van Amsterdam terwyl hy na die ligspel kyk.

Pareltjes uit Amsterdam: ART ZOO

Johan Allers Cultuur 2025-11-29

In hierdie video besoek Johan Allers ART ZOO, ’n projek deur Jaap Sinke en Ferry van Tongeren wat onder die kollektiewe naam Darwin, Sinke & van Tongeren (dikwels afgekort as DS&vT) sake doen.

Pareltjes uit Amsterdam: wildeveldjes met tulpen

Johan Allers Cultuur 2025-11-21

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video besoek hy ’n groep vrywilligers wat tulpe plant in ’n openbare park.

Pareltjes uit Amsterdam: Het Scheepvaartmuseum in Amsterdam

Johan Allers Geschiedenis 2025-11-14

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Het Scheepvaartmuseum in Amsterdam.

Pareltjes uit Amsterdam: Jannie du Toit in Amsterdam

Johan Allers Cultuur 2025-11-06

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video spring hy saam met Jannie du Toit in ’n motor. Hulle soek na parkeerplek terwyl hulle gesels oor musiek, taal, fietse, kitare en linkerhandstuurwiele.

Pareltjes uit Amsterdam: Koninklijk Paleis op de Dam

Johan Allers Cultuur 2025-10-29

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy die Koninklijk Paleis op de Dam.

Pareltjes uit Amsterdam: Erwin Olaf se uitstalling in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2025-10-23

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy die Stedelijk Museum waar die Amsterdamse fotograaf en kunstenaar Erwin Olaf se uitstalling tans vertoon word.

Pareltjes uit Amsterdam: Met Suzaan Potgieter in Amsterdam

Johan Allers Cultuur 2025-10-15

In hierdie video besoek Johan Allers saam met die Suid-Afrikaanse joernalis Suzaan Potgieter talle besienswaardighede van Amsterdam, waaronder die geliefde Blommemark en Staalstraat, waar die ANC in ballingskap hulle kantore gehad het.

Verified by MonsterInsights
Top