Johan Allers

Johan Allers is 'n joernalis, skrywer en omroeper. Hy is lief vir stories.

Pareltjes uit Amsterdam: Erwin Olaf se uitstalling in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kunst 2025-10-23

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy die Stedelijk Museum waar die Amsterdamse fotograaf en kunstenaar Erwin Olaf se uitstalling tans vertoon word.

Pareltjes uit Amsterdam: Met Suzaan Potgieter in Amsterdam

Johan Allers Cultuur 2025-10-15

In hierdie video besoek Johan Allers saam met die Suid-Afrikaanse joernalis Suzaan Potgieter talle besienswaardighede van Amsterdam, waaronder die geliefde Blommemark en Staalstraat, waar die ANC in ballingskap hulle kantore gehad het.

Pareltjes uit Amsterdam: Dana Lixenberg se uitstalling De Wallen

Johan Allers Kunst 2025-10-09

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Dana Lixenberg se uitstalling De Wallen oor Amsterdam se rooiligbuurt.

Pareltjes uit Amsterdam: Straatmusikante stuur groete

Johan Allers Muziek 2025-10-02

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video ontdek hy twee straatmusikante wat groete stuur aan Suid-Afrika.

Pareltjes uit Amsterdam: Sandra Mujinga se Skin to skin

Johan Allers Kunst 2025-09-26

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Sandra Mujinga se uitstalling Skin to skin in die Stedelijk Museum se kelder.

Pareltjes uit Amsterdam: Binne die Verzetsmuseum

Johan Allers Geschiedenis 2025-09-18

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy weer die Nederlandse Weerstandsmuseum in Amsterdam. Dié keer nooi hy ons om van die vaste uitstallings te besigtig.

Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"

Johan Allers Cultuur 2025-09-11

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand" te besigtig.

Pareltjes uit Amsterdam: Pamela Rosenkranz, Stedelijk Museum

Johan Allers Cultuur 2025-09-05

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy Pamela Rosenkranz se kuns by die Stedelijk Museum.

Pareltjes uit Amsterdam: ’n Kunstenaarskollektief in die bos

Johan Allers Cultuur 2025-08-28

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor ’n kunstenaarskollektief in die bos.

Pareltjes uit Amsterdam: Susan Coetzee-van Rooy van die Zuid-Afrikahuis

Johan Allers Zuid-Afrikahuis 2025-07-04

Susan Coetzee-van Rooy het in Junie vanjaar by die Zuid-Afrikahuis-span in Amsterdam aangesluit. Susan is die eerste Suid-Afrikaanse direkteur van hierdie kultuur- en kennissentrum. Sy vertel vir Johan Allers meer oor haar passie vir tale en hoe sy haar pad na die Zuid-Afrikahuis op Keizersgracht gevind het.

Pareltjes uit Amsterdam: ’n outydse tram

Johan Allers Cultuur 2025-05-30

’n Tikkie nostalgie, ’n stukkie erfenis: In die volgende video in hierdie weeklikse reeks reis Johan terug in tyd. Hy besoek die Electrische Museumtramlijn Amsterdam.

Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam

Johan Allers Cultuur 2025-05-30

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die meegaande video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.

Pareltjes uit Amsterdam: Koningsdag 2025

Johan Allers Cultuur 2025-05-16

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video besoek hy die besige strate van Amsterdam op Koningsdag 2025.

Pareltjes uit Amsterdam: Hanlie Retief aan’t Keizersgracht

Johan Allers Cultuur 2025-05-02

In hierdie video gesels Johan Allers met Media24-joernalis Hanlie Retief. Hanlie was in Maart en April 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht.

Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht

Johan Allers Cultuur 2025-04-22

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video het hy AJ Opperman – kuns- en vermaaklikheidskrywer by Netwerk24 – vir ’n laaste keer besoek voordat hy terug huis toe gevlieg het. AJ was in Januarie en Februarie 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht. Hy lees Antjie Krog se "Ballade vir die onwaarskynlike seun" voor.

Verified by MonsterInsights
Top