Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor ’n kunstenaarskollektief in die bos.
- YouTube-skakel na onderstaande video: https://youtu.be/-vz0C8bzjNM
