Pareltjes uit Amsterdam: Zuid-Afrikahuis-besoek met Wessel van Arnhem
2025-04-22Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video gesels hy met Wessel van Arnhem oor die Zuid-Afrikahuis aan die Keizersgracht.
Cordis Trust se Orde van die Goue Pen 2022: ’n onderhoud met Johan Allers
2022-09-14"Afrikaans sal uiteindelik al sy openbare funksies verloor. Reken maar met wetenskappers wat voorspel dat Suid-Afrika se bevolking teen die einde van hierdie eeu 80 miljoen mense sal tel. Ondanks die getalle-oorwig is daar geen enkele rede waarom Afrikaans nie sy amptelike status in Suid-Afrika behoort te behou nie. Wat dit betref, lê ons taal in ons eie (goeie) hande."
