Johann de Lange

Digbundels:

Akwarelle van die dors (1982)
Waterwoestyn (1984)
Snel grys fantoom (1986)
Wordende naak (1990)
Nagsweet (1991)
Vleiswond (1993)
Wat sag is vergaan (1995)
Die algebra van nood (2009)
Judasoog: ’n keuse (2010)
Weerlig van die ongeloof (2011)
Vaarwel, my effens bevlekte held (2012)
Stil punt van die aarde (2014)

Kortverhale:

Vreemder as fiksie (1996)
Tweede natuur (2000)

As samesteller:

Soort soek soort (1997)
Die dye trek die dye aan (1998, medesamesteller Antjie Krog)
Die skyn van tuiskoms (2010, ’n keur uit Lina Spies se poësie)
As die woorde begin droom (2011, ’n keur uit Wilhelm Knobel se poësie)

As vertaler:

The wisdom of water (2007, selected poems by Wilma Stockenström)

Toekennings:

Die Ingrid Jonker-prys (1983) vir Akwarelle van die dors
Die Rapportprys vir Poësie (1988) vir Wordende naak
Die Hertzogprys vir Poësie (2011) vir Die algebra van nood
Pankrator prys for sy gedig "Skerpskutter" in 'n internasionale poësiekompetisie uitgeskryf UNESCO
Avanti prys vir Verdrinkte hande, sy dokumentêre teks oor die lewe van Ingrid Jonker

LitNet-argief: Vertaalkompetisie: Vryheid, Johann de Lange

Johann de Lange Vertalingen 2011-08-05

Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem

Verified by MonsterInsights
Top