Vyf dae in Malta: arena van die geskiedenis
2018-08-20"Op die wêreldkaart, en selfs op die kaart van Europa, is Malta net ’n spikkeltjie in die Middellandse See. As Sisilië die rugbybal is wat deur Italië se voet geskop word, dan is Malta ’n stukkie grond wat van die veld af opspat. Dit is een van die kleinste en mees digbevolkte lande ter wêreld."