Liz du Toit

Liz du Toit

Liz du Toit woon in Pretoria en is sedert 1994 in die au pair-bedryf. Sy het vir 15 jaar haar eie agentskap bedryf in Nederland, Duitsland, Frankryk en Engeland.

Nadat sy dit verkoop het, het sy in die toerismebedryf met Nederlanders gewerk en is al meer as agt jaar werksaam by The Au Pair.

Die au pair-bedryf lê haar na aan die hart, veral die interaksie met jongmense en sekerlik die belewenis en resultaat van jongmense ná ’n jaar oorsee.

  • Foto: verskaf

A-Z van au pair-werk: ’n onderhoud met Liz du Toit

Cliffordene Norton, Liz du Toit Reizen 2019-09-26

“Ek wil vir ’n jaar oorsee gaan au pair.” Baie jongmense besluit deesdae om hierdie roete ná skool/studies te volg, om te reis en om meer lewenservaring op te doen. Maar wat behels au pair-werk? Hoe doen jy aansoek? En wat behels die aansoekproses? Cliffordene Norton het met Liz du Toit van The Au Pair-agentskap gesels om meer uit te vind.

Top