Lynthia Julius

Lynthia Julius is gebore op Springbok, het grootgeword in Kimberley en woon tans in Bloemfontein. Sy beskik oor ’n honneursgraad in filosofie van die Universiteit van die Vrystaat. In 2018 is sy bekroon as die wenner in die Afrikaans­taalkategorie in die Avbob-digkunskompetisie. Uit die Kroes is haar debuutbundel, Kinderlê haar tweede.

Tweespraak met Lynthia Julius: "Daar’s ’n kokerboom in my hart wat wil groei"

Yves T’Sjoen, Lynthia Julius Literatuur 2025-04-30

"Lynthia Julius is een van de vele schrijvers die gebruikmaken van een variëteit van Afrikaans als artistiek idiolect. In het geval van Phillips is dat het Overbergse Afrikaans, Julius schrijft in Gariepafrikaans."

Verified by MonsterInsights
Top