Madeleine Parsons

Madelaine is eerstens ’n ma van twee tienerseuns. Sy is ’n sangeres en liedjieskrywer van Upington. Sy skryf weekliks ook ’n rubriek “Uit die oog van ’n inkommer” vir die plaaslike koerant.

Kontrasterend

Madeleine Parsons Reizen 2023-08-15

"Die ooglopendste vir my was die deurlopende kontras tussen die oue en die nuwe. Eerstens was daar die teenstellings in argitektuur en boustyl. Eeue-oue smal wonings wat tuimelend-skeef hang langs stokou gragte, in die skadu van Lego-vormige wolkekrabbers."

Verified by MonsterInsights
Top