Magdalena de Vries

Magdalena de Vries speel die konsertmarimba op internasionale verhoë. Sy het al opgetree in Japan, Frankryk en die Verenigde Koninkryk. Magda kan spog met talle internasionale toekennings en word amptelik as ’n Marimba One-kunstenaar erken. In Suid-Afrika speel sy gereeld saam met ons land se simfonieorkeste.

Magda de Vries en Liza Grobler | Dansdialoog om die marimba

Izak de Vries, Magdalena de Vries Muziek 2020-10-14

"Ek hou van buitengewone dinge – dit is veilig om te sê ek is ’n nonkonformis. As musikant voel ek dit is belangrik om Suid-Afrikaanse talent te erken en bevorder. Om hierdie rede het ek besluit om drie jong plaaslike komponiste opdrag te gee om werke vir marimba te komponeer."

Top