Marijke Coornaert

Marijke Coornaert staan met haar voete op albei vastelande. Sy is ’n gebore Belg wat haar lewe en loopbaan daar geslyp het, maar gereeld vir lang tye in Suid-Afrika (veral in Prins Albert) woon en werk – en by gemeenskapsontwikkeling hier betrokke is.

In my vel deur Azille Coetzee: Uit die perspektief van iemand met haar voete op twee vastelande

Marijke Coornaert Literatuur 2019-11-14

"Dis nie net wit Suid-Afrikaners wat skuldgevoelens het nie. Ek as Europeër dra net so swaar aan die las: Wat van my besmette koloniale verlede as Belg?"

Top