Marlie Coetzee

Marlie Coetzee is die uitvoerende direkteur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).

Verken die taal-en-tegnologie-moontlikhede in Afrikaans: ’n onderhoud met Marlie Coetzee van VivA

Cliffordene Norton, Marlie Coetzee Interviews 2023-10-06

"Ons droom vir die toekoms is om studente te kry wat sê: 'Ek sien kans om tegnologie, sagtewareontwikkeling, webbladontwerp, grafiese kuns, grafiese uitleg, webbladontwikkeling, kommunikasie of joernalistiek te gaan swot.' Ons wil graag hê daar moet ’n volgende groot skrywer of taalkundige wees wat vir ons nuwe insigte tot Afrikaanse taalkunde gaan gee," sê Marlie Coetzee, die uitvoerende direkteur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).

Verified by MonsterInsights
Top