COVID-19: Suid-Afrikaner in Viëtnam vertel van stryd om huis toe te kom
2020-06-11"Daar was al twee petisies om die aandag van die Suid-Afrikaanse regering en die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) meer te vestig op die repatriasie van hul burgers in Viëtnam. Ongelukkig is die situasie nie iets waaroor ons veel beheer het nie; ons is heeltemal afhanklik van die regering vir ’n bekostigbare terugkeerkans na Suid-Afrika."
