Nadia de Kock

Nadia de Kock het twee romans en ongeveer vyftig kortverhale en artikels op haar kerfstok. Sy het destyds LitNet se ReisNet versorg, wat ’n goeie aanduiding is van haar allesoorheersende wanderlust. Haar dogter en kleinkinders woon in Skotland en sy werk as ’n ontleder en mentor in een van die groot Suid-Afrikaanse banke se Inligtingstelselafdelings. Haar derde roman, Die wolkversamelaars, verskyn in 2019.

Bestemming: die Arktika

Nadia de Kock Reizen 2020-08-06

"Arktika is een van dáárdie woorde wat my onmiddellik op ’n verbeeldingsreis stuur. Dit laat my hunker na afgesonderde stiltes, ysige koue en die belofte van die noorderligte."

Verified by MonsterInsights
Top