Sandri Smit

Ek is ’n Suid-Afrikaanse student aan die Universiteit Stellenbosch, en is tans besig met ’n uitruilsemester aan die Katholieke Universiteit (KU) Leuven. Ek is avontuurlustig en baie lief vir die natuur; ’n regte boeremeisie. Ek het in Pretoria grootgeword en in Engels skoolgegaan, wat my ’n groot voordeel in die internasionale bedryf gee. Ek is verantwoordelik en pligsgetrou en neem my akademie en alle buitemuurse aktiwiteite ernstig op. Ek is lief vir musiek, kultuur en sport, en sien myself as ’n “all-rounder”. Ek is ook baie familievas en my vriende is vir my kosbaar en belangrik.

Leuven-studie-uitruil: ’n onderhoud met Sandri Smit

Marli van Eeden, Sandri Smit Reizen 2019-11-14

Talle Suid-Afrikaanse studente besoek jaarliks Duitsland of ander Europese lande soos Nederland en België as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Sandri Smit vertel vir Marli van Eeden meer oor haar studie-ervaring en avonture in België.

Verified by MonsterInsights
Top