Solveigh Bijkerk

Solveigh Bijkerk is sedert einde 2022 die beleidsekretaris van die Taalunie.

Beleidsekretaris Solveigh Bijkerk en Taalunie verbind tot hegte samewerking

Willem de Vries, Solveigh Bijkerk Interviews 2023-05-04

Solveigh Bijkerk is sedert einde 2022 die beleidsekretaris van die Taalunie. Sy het oor die belangrikheid van internasionale bande vir die neerlandistiek en die bevordering van samewerking – waarvan die Taalunie se wisselleerstoel in Suid-Afrika ’n vergestalting is – met Willem de Vries gesels.

Verified by MonsterInsights
Top