Stef Bos

Stef Bos is ’n Nederlandse sanger.

Stef Bos: ’n Konstante spieël waarin ek lewe, is dié tussen Afrikaans en Nederlands

Willem de Vries, Stef Bos Interviews 2018-05-03

Stef Bos, ’n verkenner van die kreatiewe moontlikhede tussen Afrikaans en Nederlands, het aan Willem de Vries vertel van ’n gebied waar gedigte en lirieke mekaar ontmoet.

Top