"Poëzie staat niet naast de wereld, maar er middenin"
2019-05-09Die Poëziecentrum in Gent is reeds vir jare ’n baken van verskeidenheid en betrokkenheid, iets wat blyk uit die sentrum se jaarlikse vol programme oor boeke, digters en poësiepublikasies vir lesers van enige leeftyd. Die sentrum se Stefaan Goossens het aan Willem de Vries ook vertel van die Ernst van Heerden-versameling en hoe die al hoe groter wordende versameling Afrikaanse poësie daar deel van ’n internasionale projek is.