Suzette Kotzé-Myburgh

Suzette Kotzé-Myburgh werk sedert 1990 in die uitgewersbedryf, die grootste deel daarvan as vryskut. Sy het ’n BA-graad met lof aan die Universiteit Stellenbosch behaal, gevolg deur ’n honneursgraad in joernalistiek. Benewens teksredigering doen sy ook manuskripkeuring, manuskripontwikkeling, proefleeswerk, vertaling, projekbestuur, selfpublikasies, boekresensies, skrywersonderhoude vir radio (RSG) en filmresensies vir LitNet. Sy tree op as mentor vir teksredakteurs en gee ook opleiding. Sy is die medesamesteller van Nuwe kinderverseboek, Rympies vir pikkies en peuters, Rympies vir kleintjies en kleutersNuwe stories 1, 2 & 3 en die US Woordfeesbundels van 2016 tot 2018.

Die Afrikaanse filmbedryf sedert 2010: Beteken meer ook beter?

Suzette Kotzé-Myburgh Film 2018-01-23

"Suid-Afrika se filmbedryf is een van die oudstes ter wêreld."

Verified by MonsterInsights
Top