Tasneem Daniels

Tasneem Daniels is ’n 29-jarige dramaturg, joernalis en onderwyser. Die debuut van haar eerste dramaproduksie, Miela’s Box, het in November 2020 by Atlantic Studios met die NATi Jong Sterre, Suidoosterfees, Jakes Gerwel Stigting en Artscape plaasgevind. Miela’s Box is ook aangepas as ’n radiodrama op Radio 786. In 2020 het Tasneem met die skrywerspan van Suidooster op kykNET gewerk, en sy is nou ’n navorser by X CON Films. Haar teaterblog, Cultsha Kennis, buzz omtrent: https://www.facebook.com/Cultsha-Kennis-383816005109286. Tasneem skryf in Maleis-Afrikaaps, en wil die Kaap inspireer om “tramakassie” (Maleis vir “dankie”) weer t’rug te bring! 

’n Behind-the-scenes dialoog met die produksiespan van Barakat – family is a mouthful

Tasneem Daniels, Amy Jephta, Ephraim Gordon Film 2021-05-06

"Kyk uit Kaapstad, Barakat kom op 13/14 Mei 2021 na ôs toe, net kôt na Labarang – miskien issit ’n excuse om die familie bymekaar te bring en ’n extended Labarang te het byrie baiscope!" Lees ’n dialoog tussen Tasneem Daniels en die PaperJet Films-span, Amy Jephta en Ephraim Gordon.

Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe

Tasneem Daniels Cultuur 2021-05-04

"Ek moes lee dat Indonesië ’n Asian land is net soes enige anner Asian land; dissie net die home van alle Cape Malays in isolation vannie res van Asia nie. Ek dink as ek Indonesië toe getravel’t straight vannie Kaap, miskien sou ek baie restricted Kaapse expectations van Indonesië ve’wag’t."

Verified by MonsterInsights
Top