Theodorus du Plessis

Theodorus du Plessis is verbonde aan die Departement Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Dowe Studies, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

 

Repliek op die debat oor moedertaalonderrig binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel

Theodorus du Plessis Over taal 2019-03-05

"Die Universiteit van KwaZulu-Natal probeer ook met Zoeloe doen wat NWU met Afrikaans en onder meer Tswana regkry. Met ’n moedige leierskap wat oor die vermoë beskik om met populistiese aansprake oor taalregte (na links en na regs) om te kan gaan, en bereid is om kundigheid oor taalbestuur te benut, kan ons saam vorentoe beur."

Verified by MonsterInsights
Top