Die renosterman van St Francisbaai
2025-05-14"'Is this guy for real?' wonder ’n Amerikaanse toeris hardop. Hý is deel van die groep wat vandag die Lombardini-wildsplaas, waar die Kouga Rhino Sanctuary geleë is, besoek."
"'Is this guy for real?' wonder ’n Amerikaanse toeris hardop. Hý is deel van die groep wat vandag die Lombardini-wildsplaas, waar die Kouga Rhino Sanctuary geleë is, besoek."