Karoobrokkies, ’n literêre reis
2021-02-09"Literatuur se vermoë om ’n mens se belewenis van ’n bepaalde ruimte te kleur het ek tydens sestien dae se reis deur die Karoo herhaaldelik ervaar."
Die wêreld van die storie: ’n onderhoud met Willie Burger
2019-02-08"[E]k wou ook vir myself en vir moontlike lesers probeer verduidelik waarom ons stories lees, wat ons met stories doen, hoekom ons stories nodig het, wat stories met ons doen en wat dit vir ons kan beteken om stories en hoe hulle vertel en verstaan word, te ondersoek."
In die hoëveld waar dit oop is
2018-04-17"En ek word oorweldig deur heimwee na die kleintyd toe die dae lank en sorgvry en mooi was. En ek ruik die oulandsgras, en Toon van den Heever se 'In die hoëveld waar dit oop is en die hemel wyd daarbo/ waar kuddes waaigras huppel oor die veld/ waar ’n mens nog vry kan asemhaal en aan ’n god kan glo …' refrein in my ore."
