Interviews
LitNet-argief: Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag
2016-11-01"Hartskombuis is baie meer as net ’n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ’n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."
LitNet-argief: Onderhoud: Wat die hart van vol is
2016-10-28"[Ek glo] dat Peter in Wat die hart van vol is die eerste skrywer is wat die ontwikkeling van die Afrikaanse verbruiker se smaak in, genieting van en voorbereiding van kos dokumenteer – van ’n tyd toe Suid-Afrika afgesluit was van die buiteland en buitelandse invloede, tot vandag waar ons restaurante internasionaal meeding."
LitNet-argief: Onderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
2016-05-24"Vir seker meer Nederlandse besoekers as by die vorige feeste."