Pieter GR de Villiers, Elma de Vries2021-06-09Elma de Vries: "Dit is beter om te dink oor gender as ’n spektrum eerder as twee pole. Omdat daar meer openheid is, is dit ook nou meer moontlik vir niebinêre persone om uitgesproke te wees oor hulle genderidentiteit."
Max du Preez, PEN Afrikaans2021-06-02"Klim van jou rusbank af, sit die remote control neer en word ’n aktivis. Sonder vrye spraak is geen demokrasie of oop samelewing moontlik nie."
Izak de Vries2021-05-26"Die mens se immuunstelsel is wonderlik. Die goed wat gebeur wanneer ’n virus ons selle probeer kaap, klink soos iets uit ’n Hollywood-film; daar is tot geheime agente wat soos 007 opgelei word. Moet ook nie die rol van die bibliotekaris vergeet nie!" Jonk en oud kan hierdie artikel geniet, by die huis of in […]
Melt Myburgh, Marné Pienaar2021-05-20Melt Myburgh gesels met Marné Pienaar oor die Universiteit van Johannesburg se Kantoor vir Meertalige Taaldienste en die stand van Afrikaans by die universiteit.
Barend van der Merwe2021-05-20"Die ongemaklike onderwerp van emigrasie is ’n goeie onderwerp om boeke oor te skryf. ’n Onderwerp wat sekerlik nooit uitgeput sal kan raak nie."
Freek Robinson, Sakkie Spangenberg2021-05-19Sal die konflik tussen Israel en die Palestyne ooit opgelos word? Freek Robinson gesels met Sakkie Spangenberg, professor emeritus en navorsingsgenoot verbonde aan die Departement Bybelse en Antieke Studie aan Unisa.
Freek Robinson, William Gumede2021-05-13"It is a sad moment for South Africans." Freek Robinson interviews William Gumede, Associate Professor, School of Governance at the University of the Witwatersrand and executive chairperson of Democracy Works Foundation.
Willemien Brümmer, Izak de Vries2021-05-17"Nie ek of my pa óf, glo ek, die Langenhoven Gedenkfonds, het enige probleem daarmee dat daar moontlik ’n kind kon gewees het nie. Dit maak Langenhoven trouens net interessanter. Maar daar is helaas ’n baie groot verskil tussen feite en verdigsel."
Christi van der Westhuizen2021-05-17Die Grondwet word tans aan allerlei aanslae onderwerp. In weerwil van pres Cyril Ramaphosa wat haar analise as ’n “hersenskim” voor die Zondo-kommissie bestempel het, trotseer Christi van der Westhuizen in haar eerste, gereelde Nuusknars-podsending tog maar weer die sleurstrome van ideologie, politiek en korrupsie waarin Suid-Afrika heen en weer gepluk word. Nuusknars analiseer die […]
Naomi Meyer, Deborah Steinmair, Kristél de Weerd2021-05-11"Sy geskenke aan ons taal, ongelukkig nou gesien as die taal van die onderdrukker, sal oorleef solank Afrikaans, nerfaf en gekneus, oorleef."
Pieter-Dirk Uys2021-05-11"Even today, 27 years later, it is still hard to find a vaccine against the virus of racism, because of those many daily new variants."
Wium van Zyl2021-05-06"Op soek na Saartjie is nogtans nie ’n boek sonder meriete nie. Sarah Goldblatt se verhaal is seer seker die moeite werd om te vertel. Sy was ’n besonderse persoon uit eie reg."
André Duvenhage2021-04-30"Binne die omgewing van ’n verbrokkelende staat neem die burgery al hoe meer funksies van die staat oor. Hiervan is veiligheid en sekuriteit waarskynlik die allereerste funksie van enige staat."
Frederik de Jager2021-04-29"As jy storiemense wil onthaal, moet jy kan stories vertel. Jy moet ’n tafel kan kommandeer soos ’n skeepskaptein sy vaartuig. Jy moet kan konsert hou voor ’n ingeligte en kritiese gehoor vir wie die ervaring onvergeetlik is."
Melt Myburgh2021-03-19Harry Kalmer, wat in Julie 2019 oorlede is, se laaste roman, In ’n land sonder voëls, is nou in Nederlands vertaal en word op 25 Maart aanlyn bekendgestel. Melt Myburgh het met mense wat by Harry en die vertaling van die boek betrokke was, gesels oor dié spesiale gebeurtenis.
Ricardo Peach2021-03-17"Despite what the COVID-19 lockdown threw our way, at the Vrystaat Arts Festival we are incredibly proud of what we were able to achieve in such uncertain times."
Penguin Random House South Africa2021-03-16Here dreams are born, legends are made, and outcasts find sanctuary. It is also an ancient place, whose story is revealed through geology, fossils and artefacts.
Sandile Ntuli2021-03-15"The government has, in recent years, backtracked from Zuma’s announcement, as higher education is not free across the board. The matter of the “missing middle” persists. A trigger-happy police service still exists."
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid