Nu op LitNet

Op reis met Elsa Joubert oor die "naakte waarheid" van die "menslike siel"

Daniël Louw 2020-09-09 "Tussen 'siel', 'onsterflikheid', 'ewigheid' en 'onverganklikheid' is daar geen rasionele of empiriese verband nie. In die Christelike geloof is dit gekoppel aan die opstandingsperspektief. Dit is eintlik merkwaardig dat Elsa Joubert alreeds in haar reisverhaal hierdie koppeling aangevoel het […] in Reisigers."  

Instagram as rolspeler in die Afrikaanse literêre sisteem

Burgert A Senekal 2020-09-03 "Die interessantste ontdekking in hierdie ondersoek is dat skrywers nie alleen voortleef deur hul werke nie, en ook nie net deur skole wat na hulle vernoem is of standbeelde wat ter nagedagtenis aan hulle opgerig is nie, maar ook op verrassende wyses: ’n geocaching-bestemming, ’n hottentotsgot, ’n hond, ’n staproete, ’n posseël, ’n kennisgewing by ’n […]

Die etiek van inentings en toetsing: Izak de Vries as proefkonyn

Izak de Vries 2020-09-03 Ek het myself laat inspuit met COVID-19. Jip. Jy het reg gelees. Ek het my bevoorregte agterent op daardie stoel neergesit en gesê: “Spuit maar, dokter, spuit my in.”  

Geloof en die digkuns: ’n gesprek met Heilna du Plooy

Pieter GR de Villiers, Heilna du Plooy 2020-09-03 "Die Afrikaanse kritiek is nog steeds baie afwysend en skerp teenoor werk met ’n christelik-godsdienstige inhoud terwyl werk met ’n ideologiese inhoud weer baie hoog aangeskryf word. Dit terwyl albei gaan oor oortuigings wat nie tasbaar of bewysbaar is nie."  

Elsa Joubert memorial service: JM Coetzee’s contribution

JM Coetzee 2020-09-04 "With her wide experience of the world, her firm but generous moral sense, and her sharp, inquiring mind, Elsa Joubert represented the very best of the Afrikaans intellectual tradition. I am honoured to have been her friend."  

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met medikus Helmuth Reuter

Freek Robinson, Helmuth Reuter 2020-08-27 Die medikus Helmuth Reuter oor die stand van sake rondom COVID-19 tans: vatbaarheid; ’n entstof; komende golwe; aard van die virus; inperking – alles wat jy wil weet. 

Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat – ’n onderhoud met Elvis Saal

Naomi Meyer, Elvis Saal, Cliffordene Norton 2020-08-26 "Die groter erkenning van dialekte sal natuurlik afhang van die mate waartoe dialeksprekers eienaarskap sal neem van hul dialekte en hul dialekte begin opeis as funksionele kodes en sodoende begin wegdoen met die selfstigmatisering van dialekte as ontoereikende en minderwaardige taalkodes."

Dit skort aan omgeedoepa

Freek Robinson 2020-08-21 "Hoe kan een familie deur soveel emosionele pyn en mediese terugslae  getref word? Dis ’n verhaal van ’n gebrek aan omgee, soos met die Life Esidimeni-skandaal. Dis ’n verhaal van sommige verpleegpersoneel wat nie respek het vir pasiënte nie."

Skoon wasgoed-rubriek: Die groot blydskap

Frederik de Jager 2020-08-13 "Carol Campbell, skrywer van Karretjiemense, het gedoen wat alle goeie storievertellers doen: Sy het met mense gepraat en na hulle geluister."

Die klippe praat al harder

Jean Meiring 2020-08-13 "Toe president Donald Trump vroeg in Julie vanjaar met vuur en swael die VSA se Onafhanklikheidsdag in ’n amfiteater voor die ikoniese Mount Rushmore-koor-in-die-kleine vier, was daar onvermydelik talle lae subteks. Die Pahá Sápa- (oftewel Black Hills-) bergreeks net buite die gehuggie Keystone in die suidweste van die deelstaat Suid-Dakota dra immers swaar aan simboliek […]

Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip

Frederik Rudolph van Dyk 2020-08-13 "Jong Afrikaanse dokters weet nie meer wat om jou diagnose in Afrikaans te noem nie. Prokureurs in die oorwegend Afrikaanse Wes-Kaap kan nie eens meer ’n aansoek op landdroshofvlak, die mees basiese forum van geregtigheid, in Afrikaans bring nie."  

Maar wat beteken #challengeaccepted regtig?

Bettina Wyngaard 2020-08-05 "Ek wonder hoeveel van die vroue wat hulle wit-en-swart foto’s plaas, die moeite gedoen het om uit te vind waaroor dit regtig gaan."

Riglyne vir die mediëring van omstrede kwessies in Nederlandse en Afrikaanse jeugverhale

Elize Vos, Janneke de Jong-Slagman, Ronel van Oort 2020-07-31 "Die belangrike rol van die taalonderwyser as medieerder kan ’n dieper omvang aan die onderwys verleen, aangesien jeugdige lesers voorberei word om beter en meer meelewende burgers in ’n diverse samelewing te wees."

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Paweł Zajas

Willie Burger, Pawel Zajas 2020-07-28 In vandeesweek se Zoom-gesprek praat Willie Burger met Paweł Zajas oor die letterkunde in Afrikaans, Nederlands en Pools. Hulle bespreek die boekebedryf in verskillende lande en die term "transnasionalisme".

LitNet Akademies-resensie-essay: Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer deur Ria Winters

Johann Rossouw 2020-07-20 "Die boek is nie net ’n treurwerk nie, nie net ’n reisverslag nie, nie net ’n opgaaf van ’n eerste poging om te verstaan wie Karel Schoeman was en waaroor sy werk ten diepste handel nie, maar die eerste tree, meen ek, in die rigting van wat moes kom, naamlik ’n persoon met die nodige […]

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Nathan Trantraal (1983–)

Erika Terblanche 2020-07-20 "My Afrikaans lyk soesie mense wat it praat. Die geskiedenis van Coloured mense is heeltemaal locked up innie Afrikaans wat hulle praat. Is Engels, Dutch, Malay, Indonesian Arabic, Khoe. Dis ’n version van Afrikaans wat unedited is, sône gatekeepers en sône affectations."

Persoonlikheidseienskappe en vatbaarheid vir samesweringsteorieë

Handré Brand 2020-07-17 "Deur middel van ’n samesweringshipotese word die heersende hoofstroomverklaring vir ’n bepaalde historiese of huidige gebeurtenis bevraagteken. Omdat dit ’n teorie is oor ’n moontlike sameswering is dit meestal vals, maar kan dit ook elemente van die waarheid bevat."

Reza de Wet: Die dramaturg as dromer, Temple Hauptfleisch en Marisa Keuris (redakteurs)

Dewald Koen 2020-07-15 "Met die sesde publikasie in die huldigingsreeks kan ek opreg sê dat hierdie projek van onskatbare waarde vir toekomstige navorsers en belangstellendes in die Afrikaanse letterkunde gaan wees."

Jakes Gerwel se soet nalatenskap vir Afrikaans

Melt Myburgh 2020-07-09 "Sy pa was ’n eweneens formidabele man wat vir sy tien kinders ’n skool gebou het, want daar was geen skool naby nie. Hierdie skool het die plek geword waar vele ander Oos-Kaapse kinders hulle geleerdheid ontvang het …"

Nederlandse seemanstaal en Afrikaanse uitdrukkings – ’n onderhoud met Annél Otto en Else Boekkooi

Remona Voges, Else Boekkooi, Annél Otto 2020-07-09 "Al is ons taal minder as 400 jaar oud, gaan sy wortels veel en veel dieper. Dis waar ons wil uitkom, juis in hierdie tyd waarin soveel idiomatiese uitdrukkings besig is om in onbruik te raak."
Verified by MonsterInsights
Top