Handré Brand2020-06-02"Teoreties gesproke is dit moontlik dat die argitektuur van gevorderde of toekomstige KI wesenlik en ingrypend van die mens se natuurlike bewussynfunksies kan verskil, veral omdat superintelligente KI oor spesialiskennis op elke terrein kan beskik en dus nie bewussynsinhoude benodig soos dit tans verstaan word nie."
Elsabé Brits2020-06-03"Die wêreld wag op ’n entstof wat beskerming teen COVID-19 sal bied, maar dié proses kan op sy vinnigste tussen ’n jaar en 18 maande duur."
Steven Robins2020-05-28"On 18 May, I had the opportunity of participating in an insightful FB discussion on a topic we are all obsessed with – COVID-19. Our discussion focused on the much celebrated 'Swedish way' of dealing with the virus. At the time, South Africa was under a strict level four lockdown, while Swedes seemed to be […]
Anne Landsman2020-06-01"What does it mean when you squeeze someone’s breath out of them? To break that attachment another human being has with the timelessness of their breath?"
Frederik Rudolph van Dyk2020-05-26"How your writer then gets to the conclusion, as voiced in the title – that the [Afrikaans] language may be under threat of extinction – is wholly unclear. If the language is under threat, then so are all other South African languages."
Herman Meulemans2020-05-21"Nog nooit heb ik dat meegemaakt: acht weken afgesneden van de meeste sociale contacten, acht weken in lockdown. Dat verwart me toch een beetje. Ik ben dus te rade gegaan bij Albert Camus om wat meer te vernemen over waar ik aan toe ben."
Jo-Marie Claassen2020-05-19"Die dood is tydens die Pes alomteenwoordig; die vreemde 'voël' word telkens gewaar, op pad na waar mense die siekste is, soos wat die dokter die sterwendes besoek."
Jason Lloyd2020-05-18"Dit is ’n regverdige vraag om te vra of nierassigheid dood is, of het dit ooit bestaan, want die Suid-Afrikaanse samelewing het in ’n mismoedige sin agteruitgegaan. Tot so ’n mate dat minderhede toenemend neerslagtig voel omdat hulle besef hulle word vanweë ras of etnisiteit uitgesluit en tot ’n ekonomiese sukkelbestaan gereduseer."
Frederik Rudolph van Dyk2020-05-13"In die Amerikaanse geval kom daar egter ’n gevaarlike dwarstrekkerstreep voor wat totaal kontak met die werklikheid verloor het, wat wetenskaplike feitelikheid arbitrêr verwerp en ’n ongebreidelde, onredelike sin vir individuele belange en onafhanklikheid het. Net soos ’n ongure tiener wat teëpraat net om te stry, so protesteer halsstarrige Amerikaners wat meestal baie goed weet […]
Marli van Eeden, Jon Savage2020-05-11"It may just be the world’s first live donations platform that allows artists, performers, comedians, chefs, etc to earn from their fans while they livestream – from anywhere in the world. Also, we’ve seen incredible fundraisers being curated around BUSQR. Musician Dan Green managed to raise R120 000 in one hour for a township in Noordhoek."
Antjie Krog2020-05-06Antjie Krog se MI(SA), wat in 2019 by die Toyota US Woordfees uitgevoer is, se boodskap is in die tyd van die korona-pandemie toepasliker as ooit tevore. Die digter het die volledige Afrikaanse teks en klankopnames waarin sy gedeeltes voorlees, eksklusief aan LitNet beskikbaar gestel.
Melt Myburgh2020-05-06"Sommige beskou hulleself as Robin Hood-figure wat van die rykes (dis nou skrywers) steel en vir die armes uitdeel; hulle weet natuurlik hulle is rowers, hulle het dit net gerasionaliseer."
Olivia M Coetzee, Abdul Karrim Matthews2020-05-06"We need another 30 days of a hard lockdown, at the very minimum. But then, the state must supply food for the masses of hungry citizens, and do it now."
Bettina Wyngaard2020-05-05"Hoe gaan die lewe daarna daar uitsien? Gaan die manier waarop ons sosiaal verkeer ingrypend verander, of gaan ons soos sediment in ons ou, bekende groewe teruggly?"
Cliffordene Norton, Marni Bonthuys2020-04-30"Letterkunde weerspieël ’n tydsgees en ’n tydsgees word beïnvloed deur kuns (soos letterkunde). Ek vermoed ons gaan toenemend meer feministiese tekste in die Afrikaanse letterkunde sien."
Cliffordene Norton, Zukiswa Wanner2020-04-30Afrolit Sans Frontières is an online literary festival started by author Zukiswa Wanner as a way to entertain people during the COVID-19 quarantine, which is affecting a large percentage of the world. Season three of the festival starts on 25 May (Africa Day) and continues until 1 June.
Remona Voges, Mark Gevisser2020-04-28"The first step is to keep the book industry alive: to save jobs and preserve the space in which books provide information to South Africans. That is the main task of this initiative."