Chirikure Chirikure2020-04-28"But, as the week progressed, I began to realise that things were no longer the same." Writer Chirikure Chirikure tells more about Zimbabwe’s Covid-19 lockdown.
Elsabé Brits2020-04-23"Daar is geen aanduiding dat Suid-Afrika nie presies dieselfde COVID-19-pad sal loop as enige ander land nie. Die ergste lê nog in die komende maande voor."
André Duvenhage2020-04-22"In samehang met bestaande politieke en ekonomiese uitdagings beskou, staan Suid-Afrika voor sy grootste krisis sedert die aanvaarding van die 1996-Grondwet, met sommiges soos Johann Rupert wat reeds praat van ’n ekonomiese parallel met die Groot Depressie van 1931."
Karina Magdalena Szczurek2020-04-22"It is a beautifully produced book that will surprise and enlighten even the most devoted Coetzee readers, but might also be an intriguing entry point for those yet unfamiliar with the Nobel Prize winner's work."
Marli van Eeden2020-04-20Soos die gesegde egter lui, "’n boer maak ’n plan", en dis wat talle kunstenaars nou doen deur hul tot die internet te wend en tegnologie in te span om aanlyn konserte op die been te bring.
Merlyn van der Rheede2020-04-20Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April 2020 gevier ter bewusmaking van die belangrikheid van lees en boeke in die moedertaal. Merlyn van der Rheede het met Shawna-Leze Meiring, An-Mari Fouché en Nandi Lessing-Venter van LAPA Uitgewers gesels oor dié dag.
Ena Jansen2020-04-16"Ondertussen is die Kaap se strate so goed as tjoepstil, die lugruim leeg; en dieselfde skip lê dae lank alleen in Tafelbaai. Hadedas skater oor die stad en voëls twiet-twiet-twiet onder in die tuin. Die sterre is helder en laasweek se volmaan skitterend. Soggens kan ek nie wag dat die son opkom nie."
Hans Pienaar2020-04-16"COVID-19 is niks nuuts nie – dit bevestig ’n ou waarheid: dat virusse ’n sentrale rol in die mens se evolusie en geskiedenis speel. Daar is geen nuwe normaal nie, net die menslike ekologie wat sig laat geld. Al Trump en ander wêreldleiers se pogings om die siekte te gebruik om hul mag in te […]
Handré Brand2020-04-15"Masjienleer en robotika kan tradisionele oorlogvoering soos ons dit tans verstaan, sowel as alle ander fasette van die lewe en die mensdom totaal in ’n ander dimensie plaas. Tot waar strek KI-beheer en -perke?"
Jason Lloyd2020-04-14"Ons nuutgevonde wanhoop lê versper in ons onlangse ekonomiese mislukkings – staatskaping, korrupsie, ’n gebrek aan beplanning vir energievoorsiening, beleidsonsekerheid, die mislukking van swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie ensovoorts – wat ’n bloedbad van werkloosheid van ongeveer 37% teweeggebring het."
Ena Jansen2020-04-08"Wanneer Suid-Afrikaners van onrus praat, is die veronderstelling immers byna vanselfsprekend dat dit polities van aard sal wees. Maar hoe het ons moeilikheid en onrus nie die afgelope tien dae verander nie!"
Leon van Nierop2020-04-06"Bong Joon Ho se vorige rolprente openbaar ’n sluimerende uitsonderlike aanslag wat as ’n voorspel en vingeroefeninge dien tot die meesterlike Parasite."
Karina Magdalena Szczurek2020-04-06"The individual contributions focus on a fascinating and relevant selection of primary sources, mostly novels and short stories, reaching as far back as Sol Plaatje’s Mhudi (1930) and incorporating contemporary texts into the diverse readings of the South African literary canon."
Jonathan Amid2020-04-01"Memes sê iets betekenisvol – deur speels, aweregs, ironies en veelduidig te wees, soms met middelvinger, soms met vuis – oor wat nou vir ons saak maak, hoe ons besluit wat begeerlik, mooi en lelik is, en wat ons in publieke figure van waarde skat."
Helena Opperman2020-03-31"Zambië het nog net 12 gevalle van korona, maar ons is baie versigtig. Die statistiek is net so betroubaar soos die laboratoriumfasiliteite."
Melt Myburgh2020-03-31"Omdat boekwinkels en drukkerye se deure vir die afsienbare toekoms toe is, het die produksie en verspreiding van papierboeke vir alle praktiese doeleindes tot stilstand geknars."
Jean Oosthuizen2020-03-25"In hierdie dae, waar die dodelike koronavirus die belangrikheid van handewas opnuut onder almal se aandag gebring het, is dit gepas om hulde te bring aan die man wat die wêreld laat besef het hoe belangrik hierdie alledaagse gewoonte is."
William Galloway2020-03-25"COVID-19 is touching every conceivable facet of life, reflected in the data being generated as a result. Be it virus test results, traffic flows, shopper behaviour or what is spoken about on public social networks, the data flow can appear to be a torrent. Beneath all those public flows lies an iceberg of hidden data, […]
Karien Brits2020-03-25"Ek het regtig uit pure frustrasie op my fiets geklim en dit as my vervoer werk toe begin gebruik. Maar daar gebeur iets met ’n mens op daardie ysterperd. Jy leer jouself beter ken en jy ontdek nuwe lae van jou samelewing. Dit is een ongelooflike avontuur – en dit is moontlik!"
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid