Nu op LitNet

COVID-19: Brace yourself for impact

Melt Myburgh, Prudence Kayoka 2020-03-24 "This virus is highly infectious and rapidly contagious. In general, it takes some time before mutation can be observed. At this stage, researchers are still investigating the behaviour of this virus."  

Nuwe koronamaatreëls: drasties maar broodnodig

Bettina Wyngaard 2020-03-24 "Terwyl burgers op sosiale media te velde getrek het omdat die President laat was met sy aankondigings, moes hy besluite neem wat waarskynlik tot bankrotskap vir vele, en swaar tye vir nog meer gaan lei."  

Die hele wêreld word stil

Koos Kombuis 2020-03-23 "Dit was terwyl ek in die donker backstage gesit het, by die lig van ’n enkele kers, dat die vreemdste gevoel my onverwags oorval het."

Covid-19: We are at war

Erika Drewes 2020-03-20 "Angela Merkel, the German chancellor, recently said that she views the COVID crisis as the biggest since the Second World War. The impacts of it will be felt for a long time to come."

As jy van koors droom: boekbekendstellings in die tyd van korona

Deborah Steinmair 2020-03-19 "'To go viral' is nie meer gewens nie, as dit ooit was. Maar kunstenaars verlang blootstelling: Jy het lank in isolasie met jou skepsel gewroeg en nou wil jy haar graag te water laat." Deborah Steinmair skryf oor haar nuwe boek te midde van korona-bekendstellingskansellasies.

Die kunste in die tyd van Covid-19: Herschelle Benjamin

Herschelle Benjamin 2020-03-19 "Nogge verklaring. Nogge fees."

Covid-19 en die skaakbord

Thomas Mollett 2020-03-17 "Een geïnfekteerde mens steek nie net een ander mens aan nie, maar kan ’n klomp ander mense aansteek, wat elkeen weer ’n klomp ander kan aansteek."

Taalbestuur in Suid-Afrika: ’n oorgangspolitieke dinosourus

Frederik Rudolph van Dyk 2020-03-17 "Wat veeltaligheidsbestuur in Suid-Afrika betref, het die oorgangspolitieke skikking geen bolwerk teen Engelstalige oorheersing op alle vlakke van die samelewing gebied nie ... Taalaktiviste sal veel groter protesstappe moet doen om aan te dring op meer as net ’n afgewaterde estetiese veeltaligheid."  

Dis tyd dat akademici vrouemigrante se ervarings ondersoek

Elsabé Brits, Marietjie Lambrechts 2020-03-17 "Al is die posisie van vroue in die samelewing op die oomblik onder die vergrootglas, veroorsaak ’n gebrek aan wetenskaplike navorsing wat op persoonlike ervarings fokus, dat die weerlose posisie van vrouemigrante voortduur."  

Lewe in die tyd van korona

Bettina Wyngaard 2020-03-16 "Skares by elke venue. Mense wat in groot blydskap mekaar soengroet en omhels en hand skud. Groot groepe wat in klein spasies probeer inpas, sodat mens nie anders kan as om verby vreemdelinge te skuur nie. Volgepakte restaurante en kroeë."  

Die verantwoordelikheid lê by my en jou

Lidia Rauch 2020-03-16 "Daar is ’n verantwoordelikheidsgaping, want De Klerk en sy garde het ons generasie gefaal … Maar vir hoe lank kan ons ons ouers se generasie kwalik neem voordat ons sake in eie hande begin neem?"  

Nou in die verlede: Die referendum wat ’n einde gemaak het aan apartheid

Jako Bezuidenhout 2020-03-16 "'Ondersteun u die voortsetting van die hervormingsproses wat die Staatspresident op 2 Februarie 1990 begin het en wat op ’n nuwe grondwet deur onderhandeling gemik is?' (Suid-Afrikaanse referendum, 17 Maart 1992). So lui die vraag wat op 17 Maart 1992 aan die uitsluitlik wit kiesers gestel is."  

Korona-paranoia tref die wêreld

Jean Oosthuizen 2020-03-12 "Is die koronavirus wat wêreldwyd besig is om soos ’n veldbrand te versprei ’n geval van gogga maak vir baba bang, of het die wêreld  rede tot ernstige kommer? Dit is waaroor daar die afgelope weke om braaivleisvure en op sosiale media gegons word."  

Filmresensie: Moffie

Yolanda Wessels 2020-03-12 "Die akteurs kwyt hulle uitstekend van hul taak en lewer uiters oortuigende, dikwels emosionele, vertolkings. "  

Nou in die verlede: Slagtersnek, Bophuthatswana en wit oppermagtigheid

Jako Bezuidenhout 2020-03-12 "Hierdie week gedenk ons twee tragiese gebeure in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, naamlik die teregstelling van lede van die Slagtersnekrebellie van 1815, en die teregstelling van drie lede van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) deur ’n polisieman van Bophuthatswana in 1994."  

Crippling fear of Corona becomes a South African reality

Giséle Lavita 2020-03-09 "Feelings of fear and concern are quite understandable, especially in a country with high tuberculosis, HIV and AIDS statistics, but spreading false information will only create more uncertainty and incite fear."

Lees nuwe gedigte van Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha

LitNet 2020-03-06 Lees hier een van elk van Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha se nuwe gedigte wat elkeen self vir LitNet-lesers gekies het.

Millenniërs en die kerk: Vyf vrae aan Marileen Steyn en Cas Wepener

Marileen Steyn, Cas Wepener, Liné Loff 2020-03-06 "Millenniërs is wel besig om nuwe betekenisse aan ou gebruike te heg en hierdie rituele en gebruike buite die tradisionele ruimte van die kerkgebou te beoefen."

Nou in die verlede: Rhodesië, Zimbabwe en "die verkeerde kant van die geskiedenis"

Jako Bezuidenhout 2020-03-06 "In hierdie week word twee geskiedkundige gebeurtenisse in Zimbabwe in herinnering geroep: die 50ste herdenking van Rhodesië wat haarself eensydig tot ’n republiek verklaar het, en die 40ste herdenking van die ZANU-PF van Robert Mugabe se oorwinning in die eerste inklusiewe algemene verkiesing in daardie land."

Language at the centre of the fourth industrial revolution

Menno van Zaanen 2020-03-03 "If we can manage to collect linguistic data, improve the availability of HLT tools, and, as a result, provide more equal support for all of the official South African languages, we can tackle intellectual decolonisation."
Verified by MonsterInsights
Top